Steynville Sekondêr het sy krieketseisoen op ’n wennoot begin. Die skool se o.19- krieketspan het die Hoërskool Dirkie Uys se bestes met ses paaltjies geklop.


Seisoen begin goed

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article