Die gr. R-leerders van Jurie Hayes Primêre Skool het Donderdag 30 November hul gradeplegtigheid gehou. Schyler Arendse is by dié geleentheid as die debutantewenner aangewys.Links is haar ouers, Elroy Swartz en Chardonney Arendse, saam met Schyler Arendse en juffrou Lucinda van der Heuvel.


Schyler wen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article