Weskus Skool het Donderdag 18 Julie teen Hoërskool Vredenburg in een van die Kay Motsepe-sokkerligawedstryde gespeel. Twee van die skool se spanne het gespeel en al twee spanne het hul wedstryde gewen. Die o.17-span het 2-1 gewen en die o.19-span 4-2. Die skool wens die spanne geluk en bedank die betrokke onderwysers vir hul ondersteuning.

Weskus Skool weet waar opponente se doelhok is

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article