Om die matriekleerders van Longacres Private School se uitstapdag nog meer spesiaal te maak, is ’n matrieknaambord aangebring met die name van die matriekklas van 2022 en 2023. Die skool wil graag Granite and Counter­top Solutions van Vredenburg vir sy hulp hier­mee bedank. Bo staan Ben Theron (sport en bemarker koördineerder) en Charmaine Laubscher, onderburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, by die nuwe bord. Foto:

Uitstapdag nog meer spesiaal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article