Vandeesmaand het Hoërskool Vredenburg ’n suksesvolle Nashua-sportdag aangebied. Hokkie, skaak, sokker, rugby en netbal is gespeel. Die o.19 A-netbalspan het al hul wedstryde gewen. Die span se oorwinnings was ’n perfekte afskeidsgeskenk vir die afrigter, Adeanal Abrahams. Die skool bedank die ondersteuners van die dag asook Nashua, as hoofborg.Foto:

Sportdag ’n groot sukses

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article