Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Hoopsig-kinders onthul hul koerant by klein woordfees
Die Paternoster-Hoopsig-sentrum se kinders het Donderdag 3 Februarie hul eie klein woordfees by Die Koelkamers in Paternoster aangebied.
-
Moorreesburger se man finansier skool ná sy dood
Om omring te wees deur kinders, maak die Moorreesburgse inwoner Carin Plaat se hart al te bly.
-
-
-
Kersie wat aangaan maak my dag
“Ek wou nog altyd ’n werk gehad het waar ek weet ek mense kan help, maar onderwys bied my die geleentheid om te help sowel as om ’n verskil te maak.”.
-
-
-
Pomario-atlete vaar puik
Leerders van Pomario-skool in Citrusdal het Saterdag 5 Februarie die eerste keer aan die Platteland-atletiekbyeenkoms vir hoërskole deelgeneem.
-
Moedertaal heel beste vir onderrig
Februarie is Moedertaal-maand en op Maandag 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag gevier.
-










