Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Onderwys is haar roeping
“In my 23 jaar in die onderwys het ek nog nie een dag siekverlof gevat nie,” vertel Vennessa Lewis. As dit nie ’n voorbeeld van toewyding is nie, wat is dan?.
-
-
-
Jong Langebaanse atlete skitter
Die jong atlete van Langebaan Primêre skool en die Langebaan-atletiekklub het Saterdag 12 Maart teen die bestes by die Wes-Kaap- laerskole-atletiekkampioenskap deelgeneem.
-
-
-
Plaaslike atleet het groot drome
Duwayne Damon maak Piketberg en Suid-Afrika trots met sy uitmuntende atletiek-prestasie.
-
-
De Bruin stel voorbeeld
Breyton de Bruin, ’n leerder by Diazville Primêre Skool, het Saterdag 12 Maart die derde plek behaal in die 1 500 m-item by die Wes-Kaap-laerskole-atletiekkampioenskap. Hy gaan tussen Donderdag 24 Maart en Saterdag 26 Maart aan die SA kampioenskap in
-










