Lise Bruwer, ’n gr.6-leerder aan die Hoërskool Piketberg, het die logokompetisie gewen. In Oktober en November het die skool ’n logokompetisie van stapel laat loop vir die viering van sy 175ste verjaardag. Deelnemers moes ’n logo ontwerp wat vir 2021 gebruik word. Die skool se wapen, ’n zebra en 175 jaar moes op die logo verskyn. Bruwer het ’n kontantprys van R500 gewen en haar logo sal op alle korrespondensie wat die skool uitstuur, verskyn.

Leerder wen geld met logo

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article