E-Jay Julies en Justin Andrews, atlete van Jurie Hayes Primêr, het Saterdag 24 Februarie aan die Boland-kampioenskap se 1 200 m-wed­loop deel­geneem. E-Jay het derde plek behaal en Justin tweede. By hulle is hul afrigter, Ruben Julies.

Langasems verwerf medaljes

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 September 2026
    Weslander E-Edition – 10 September 2026

Gift this article