Elke oomblik van hoërskoolleerders se matriekjaar is kosbaar. Een van die hoogtepunte is uitstapdag vir gr. 12-leerders wat amptelik die laaste formele skooldag van hul hoërskoolloopbaan aankondig. Talle Weskus-matrieks het die afgelope week hul laaste skooldag gevier, gekenmerk as ’n emosionele dag vir almal – vol trane en blydskap, maar ook ’n dag wat hulle nooit sal vergeet nie. Bo is die gr. 12 leerders van die Hoërskool Vredenburg. Foto: G.A.B. PHOTOGRAPHY

Klok lui vir oulaas vir matrieks

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article