Hopefield Primêr het drie atlete wat Saterdag 7 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekkampioenskap in Paarl deelgeneem het. Jevan Adams (o.11) was tweede in die 1 200 m, Keano Williams (o.12) was sesde in hoogspring en Monray Cleophas (o.13) het ’n vyfde plek in hoogspring behaal.

Hulle kan spring en hardloop

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 September 2026
    Weslander E-Edition – 10 September 2026

Gift this article