Kropz het skryfbehoeftes aan die leerders van Hopefield Primêr geskenk. Fabian Petersen (hoof) en Angelique Rooi (beheerliggaamlid) het die skenking, wat deur Malcom May namens Kropz oorhandig is, ontvang. Die skool het Kropz hartlik vir die skenking bedank en Kropz alles van die beste in hierdie kritieke tyd toegewens.

Hopefield Primêr kry skryfbehoeftes

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article