Steenberg’s Cove Primêr se gr. R’e het onlangs hul eerste debutantebal gehou. Die klas het R80 000 vir die skool ingesamel. Die topdrie was Shantazia Engelbrecht (eerste prinses), Mondé de Klerk (mnr. debutant) en Theo-Linn Julius (tweede prinses).

Gr. R’e samel geld in

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article