Die Laerskool Panorama se gr. 7- leerders het onlangs die voorreg gehad om die Weskus Fossielpark te besoek – ‘n uitstappie wat hulle baie geniet het. Die leerders het as deel van die dag se program ook aan ‘n inspirerende leierskapsessie deelgeneem, wat deur Edubizz, ‘n dinamiese groep afgetrede skoolhoofde, aangebied is. “Ons sê opreg dankie aan beide die Fossielpark en Edubizz vir hierdie waardevolle inisiatief – ‘n ware belegging in ons leerders se toekoms. Welgedaan aan almal wat dit moontlik gemaak het,” het die skool bygevoeg.

Fossielpark bekyk uit leerder se oë

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article