Curro Langebaan wil graag die gholfspelers Eric Venter, Abrie Morales, Justin Pols en Jeandré Basson gelukwens nadat hulle Maandag 11 April teen Steynville Sekondêr gespeel en met ’n telling van 85 punte teenoor 33 koning gekraai het.

Curro-leerders looi Steynville in gholfstryd

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article