Curro Langebaan is baie opgewonde om sy vier laerskool-hoofleiers vir vanjaar aan te kondig. Dié nuwe leiers is Lily Breedt (onderhoofmeisie), Isabella Schnetler (hoofmeisie), Eli van Willingh (hoofseun) en Adrian Hepburn (onderhoofseun). Die skool sien uit na die positiewe en unieke bydrae wat hierdie leiers as span by Curro Langebaan sal maak. Die skool los die leiers met die volgende boodskap: “Hou die Here altyd as jul kompas en ware noord en lei met nederigheid en liefde.”

Curro Langebaan wys nuwe laerskool-hoofleiers aan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article