Dit is met groot opgewondenheid en selfs groter dankbaarheid dat Curro Langebaan sy splinternuwe bus met almal deel. Die skool bedank graag vir Future Coaches wat die bus afgelewer het. Hier staan hoërskoolhoof Adriaan Cronje (links) en uitvoerende hoof Eddie Conradie.

Bus vir Curro Langebaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article