Zachary Alfred (o.11) van Laer­skool Saldanha is die afgelope naweek in die Wes-Kaap-atletiekspan opgeneem vir 70 m-hekkies. Hy sal die Wes-Kaap by die Suid-Afrikaanse kampioen­skap verteenwoordig wat van 19 tot 21 Maart in Pietermaritzburg gaan plaasvind.

Atleet blink uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article