Die probleem is die mense wat so rommel strooi en hul dromme op die oop stuk grond leegmaak.

Die omgewing stink verskriklik. Dit is onder die aandag van die munisipaliteit gebring, sonder enige terugvoering.

Dit is ook baie gevaarlik met die oorgroeide bosse wat dit moontlik maak dat mense teikens van rowers word. Dit gaan al twee jaar lank so aan.


Vredenburg-inwoner,

VredEnburg

Die probleem word ondersoek en die noodsaaklike skoonmaak-aksie sal uitgevoer word. – Saldanhabaai-munisipaliteit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article