Langebaners weet daar is niks so terapeuties soos om op Langebaan se mooie strand te wandel nie. Elsa Hanekom het hierdie pragtige oomblik van ’n bootjie op ’n strand in Langebaan teen ’n agtergrond van ’n pastelkleurige deels bewolkte hemel met haar kamera vasgevang. Deel gerus jou mooi Weskus-foto’s met ons. Stuur dit na nuus@weslander.co.za of 082 576 0453 vir publikasie-oorweging.Foto: Elsa Hanekom


Salig en tevrede op Langebaan se strande

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article