Die Saldanha-rugbyklub is eerste aan die beurt in die nuwe dokumentêre reeks oor klubrugby, die Klubhuis,wat môreaand, Vrydag (13 Desember), op kykNET (DStv-kanaal 144) begin.
Die reeks bestaan uit ses episodes oor verskillende rugbyklubs en is oor die bestek van meer as ’n jaar verfilm.
Skakel in om 20:00, of kyk dit op DStv Stream en Catch Up.


