Dit is met groot trots dat die Hoërskool Piketberg aankondig dat een van sy leerders, Sachin van Rooy, in die Gardens-krieketspan opgeneem is, wat in September aan die Boland-Pro20-toernooi gaan deelneem. "Baie geluk, Sachin. Jou harde werk, toewyding en liefde vir die spel dra nou vrug. Ons is trots op jou en sien uit na alles wat nog op jou krieketpad voorlê," sê die Hoërskool Piketberg.
Dit is met groot trots dat die Hoërskool Piketberg aankondig dat een van sy leerders, Sachin van Rooy, in die Gardens-krieketspan opgeneem is, wat in September aan die Boland-Pro20-toernooi gaan deelneem. “Baie geluk, Sachin. Jou harde werk, toewyding en liefde vir die spel dra nou vrug. Ons is trots op jou en sien uit na alles wat nog op jou krieketpad voorlê,” sê die Hoërskool Piketberg.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article