Caleb Dingaan, ’n voormalige Jurie Hayes-leerder en nuwe junior Bok, het sy alma mater verlede week besoek en ’n motiveringspraatjie gelewer. Caleb het Vrydag (17 Mei) met die skool se jong rugbyspelers kom gesels. Hier staan hy saam met die skoolhoof, Donovan Jacobs, die onderwyseres Cheré de Villiers en die rugbyafrigter Morne Baron by die groep leerders wat hy toegespreek het.


Rugbyheld by alma mater

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article