Die bekende Rooikrans-restaurant en kroeg het Saterdag 27 Augustus ’n potjiekoskompetisie aangebied waarna ’n skenking aan Huis Hadassa by wyse van ’n hoenderpot om die 20 kindertjies te voed, gedoen is. Bo is van die personeel van Huis Hadassa by Anne-Marie Ludick, die eienaar van Rooikrans, en Jason Horn, ook van Rooikrans.Foto:


Rooikrans reik uit na Hadassa-kinders

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article