FNB het onlangs Siyabonga Care Villiage met ‘n goedhartige skenking van vyf rolstoelle besoek. Dit is deur Alestaire Brown, die ondernemingsverhoudingbestuurder van FNB, en sy span oorhandig. Op die foto staan Chrisna du Plessis (die stigter van Siyabonga), Lizette Jansen (FNB-verhoudingsassistent), Anton du Toit van Siyabonga en Alestaire Brown (FNB-ondernemingsverhoudingbestuurder).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article