Die Hoërskool Porterville is trots op die volgende leerders wat gekies is om Boland by die Nasionale Rolbalkampioenskap in Bloemfontein te gaan verteenwoordig. Hulle is Johanco Kayser (o.20A), Evan Fourie (o.20B), Paula Viljoen (o.20B), Eljana Kayser (o.20A), Jacques Kayser (o.15A) en die o.20A spanbestuurder Willem Odendaal.


Rollers gaan in Bloem deelneem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article