Leerders van Diazville Primêr pronk met nuwe netbalrokkies. Die skool het die Saldanha- plaaslike toerismevereniging vir die skenking bedank. Marilyn Matroos (sekretaresse van die Saldanha- plaaslike toerismevereniging), die leerders Shenique McCree, Rozanne Steenkamp en Elmira Doysen, en Tracey Rass (voorsitster van die Saldanha- plaaslike toerismevereniging) het die nuwe netbaldrag bekyk. Foto:


Rokkies sal hul dra, en almal kyk daarna

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article