‘n Kaapse rob slaap lekker op die kaai by Rooibaai in Laaiplek, Velddrif. Lesers word uitgenooi om hul mooi foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za teen Maandae om 12:00 te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Stefanie Ash | S Ash Photos

Lekker in die wintersonnetjie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article