Twee van Weskus Skool se netbalspelers is gekies om vir die Westelike Provinsie by vanjaar se winterkampioenskap in Stellenbosch te speel. Courtney van Rooyen (links) en Elicia Beukes het hul harte in ’n yskoue Worcester uitgespeel om hierdie prestasie te behaal. Die toernooi sal plaasvind tussen Sondag 3 en Donderdag 7 Julie. Die skool is baie trots op hulle.


Reg vir winterkampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article