Gema Carosini (o.17) en Inge Erasmus (o.15) van Curro Langebaan is vir die inter-distrik se netbalspanne gekies. Die toernooi word Vrydag 15 en Saterdag 16 Julie by die Hugenote Hoërskool in Wellington beslis.


Reg vir netbal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article