Vida Geldenhuys (o.13) en Majesty Masanga (o.10), twee leerders van Longacres Privaat Skool, is gekies vir die Wes-Boland-tennisspan, wat Vrydag 13 en Saterdag 14 Oktober in Hermanus aan die Platteland-tennistoernooi gaan deelneem.


Reg vir die toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article