Breyton de Bruin, ’n leerder aan Diazville Primêr, was die naaswenner in die 1500 m. Hy het Saterdag 5 Maart aan die Boland-kampioenskap vir laerskole in die Paarl deelgeneem. Die skool is baie trots op hom. Foto:


Ratse Breyton

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article