Die privaat skool, Pomario in Citrusdal vier hierdie jaar sy 10de bestaansjaar. Die skool het ook Dinsdag 25 Januarie, sy interhuis-atletiekbyeenkoms gehou. Goeie sportmanskap is getoon en spangees het hoogty gevier. Die wit span het as wenners uit die stryd getree terwyl die rooi span die sangtrofee verower het. Foto:


Privaat skool hou suksesvolle interhuis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article