Die fotograaf beskryf die kraakvars oggend-uitsig oor die Saldanhabaai as “picture perfect”. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto: Louisa van Coppenhagen


Prentjiemooi dag op lieflike Saldanha se baai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article