Die prefekte van die Laerskool Panorama het 67 minute van hul tyd opgeoffer om Siyabanga Care Village te help. Die leerders het skoongemaak en selfs gehelp om kos voor te berei.Die skool glo eerstehandse kennismaking met die inwoners het hierdie jong leiers tot ’n besef gebring van die belangrikheid van omgee vir hul medemens.


Prefekte maak dag perfek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article