Diazville Primêr is trots om sy prefekte en hoofleiers vir 2021 aan te kondig. Geel groep: Agter staan Chandré Maerman (hoofleier), Branteasha Swarts, Franciska Pienaar, Keanu Semuels en Nyrine Maarman. Voor: Jason de Klerk, Chloe-Lee Taylor, Igshaan Moerat en Neriskia Watermeyer.


Prefekte, hoofleiers vir 2021 aangekondig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article