Pomario Privaatskool is baie trots op sy 20 swemmers wat Donderdag 16 Februarie aan die swemgala by die Laerskool Olifantsvallei deelgeneem het. Die swemmers het 40 medaljes losgeswem – 14 goues, nege silwer- en 17 bronsmedaljes. Agter: Mari Burger, Sophie Steyn, Kari Mouton, Inge Brand, Anlo Esterhuizen, Antru Esterhuizen, Alwyn Burger en Zané Esterhuizen. Middel: Caleb Hall, Albert de Kock, Liam Brand, Anthony le Roux, Cumè Mouton, Marguerite Mouton en Ethan Hall. Voor: Linah Mouton, Jan-Hendrik du Plessis en Johan-Abraham Mouton.


Pomario se swemmers skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article