’n Sestienjarige is Sondag 16 Februarie omstreeks 01:00 in sy blyplek in Paternoster in hegtenis geneem nadat dwelms op sy matras gevind is. Hy het reeds Maandag 17 Februarie in die Vredenburg-landdroshof verskyn.Foto’s: SAPD


Polisie suksesvol in stryd teen misdaad

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article