Die plaaslike polisie het Dinsdagoggend (26 Julie) voertuie buite Vredenburg afgetrek en vir enige onwettige aktiwiteite of goedere deursoek. Kapt. Tania Helfrich, die woordvoerder van Vredenburg-polisie, waarsku oortreders dat hierdie soort inspeksies gereeld en lukraak in die omgewing sal gebeur.


Polisie ondersoek voertuie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article