Die plaaslike polisie het Saterdag (19 November) ’n stalletjie by Weskus Mall in Vredenburg beman waar hulle die publiek se vrae beantwoord en nuttige inligting met verbygangers gedeel het. Belangstellendes kon ook hier aansoek doen om polisie-reserviste te word.Foto:


Polisie beantwoord publiek se vrae

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article