Kaycey-Lee Blake, ’n gr. 6-leerder aan Jurie Hayes Primêr, sê sy gaan haar ma met sjokolade en ’n bos blomme bederf, asook ontbyt in die bed, wat sy en haar suster gaan maak.Foto:


Moedersdag word vandeesweek Sondag 8 Mei gevier.

Op hierdie dag word moeders herdenk vir hul liefde, omgee, geduld en alles wat hulle as moeders so wonderlik maak.

Leerders in die Weskus het meer gedeel oor wat hulle hierdie Moedersdag gaan doen om dit vir hul ma’s spesiaal te maak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article