Atlete van talle plaaslike skole het die 5 km- en 10 km-wedlope aangepak.Foto: Bridget Linderoth


Die Langebaan-atletiekklub en die Langebaan Country Estate stet het Saterdag (22 Oktober) atlete van wyd en syd vir hul jaarlikse halfmarathon verwelkom.

Atlete kon hul staal wys en die 5 km-pretdraf deur die landgoed of die 10 km-roete of die halfmarathon aandurf. Hoewel baie van so ver as Elsiesrivier en Brackenfell deelgeneem het, het Weskus-atlete baie van die toppryse verower.

Uitslae van die 5 km-pretdraf

Meisies

1. Ashali Pholman (Langebaan-atletiekklub)

2. Ponechia Adams (Laurie Hugo)

3. Angel Pholman (Langebaan)Seuns

1. Jirano Beukes (Langebaan)

2. Valentino Beukes (Langebaan)

3. Breyton de Bruin (Langebaan)

Uitslae van die 10 km-wedloop

Ope afdeling

Vroue

1. Nocwaka Mthetho (Athletes Academy)

2. Kelly Mendoca (Strandlopers)

3. Marike Walters (Multisport Maniacs)Mans

1. Keaton Lott (Elsiesrivier)

2. Lorenzo Pieters (Langebaan)

3. S. Awiso (Nedbank)

Uitslae vir 21,1 km
Ope afdeling
Vroue

1. Heidi de Jager (Temp)

2. Annelize van Zyl (Strandlopers)

3. Mathilda Pieters (Club Mykonos Multisport)Mans

1. Lukhanyo Nobakada (Khayelitsha)

2. Vakailisa Kopolo (Nedbank Running)

3. Julian-Dean Brown (Temp).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article