Die Laerskool Vredenburg se leerders het Dinsdag 1 Augustus aan die Wes-Bolandse Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar. Al die leerders het cum laude ontvang. Dit is ’n groot prestasie vir die skool waarop hulle vreeslik trots is. Gr. 1-gedig: “Bangmaaklysie”.


Pikkies presteer puik

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article