Fietsryers van die Piketberg-fietsry-ontwikkelingsklub het die afgelope naweek aan ’n fietsren in Vredendal deelgeneem. Die jong fietsryers het die speke in die tweede Wines & Wines-fietsrit laat sing. Die geleentheid het uit drie bergfietsroetes – 30 km, 55 km en 75 km – bestaan met roetes wat deur wingerde en plaaslike wynkelders geloop het.Foto:


V

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article