Adolf Knoetzen, ‘n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Porterville, het Vrydag 21 en Saterdag 22 Maart op die nasionale tweekamp-kampioenskap in Oudtshoorn presteer. Adolf het sy persoonlike beste tyd van die seisoen behaal en was 23ste in die o.19-ouderdomsgroep vir seuns.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article