Pastoor Jasminah Samuels, wat deel is van die 1 000 Vroue van Suid Afrika, het die bejaardes van Vital Connection in Diazville op Vrydag 11 Augustus besoek. Aangesien baie bejaardes mishandel word, het Samuels meer gedeel oor dié kwessie, huishoudelike geweld en die groep bemoedig. Dit was ’n riem onder die hart vir die bejaardes.


Pastoor bemoedig bejaardes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article