Klein Makhaira Maree het duidelik nou genoeg van modelwerk en wil net hê Pappa Richard moet haar optel. Ma Brenda dink sy is te skattig. Haar oulike geaardheid het haar Donderdag (24 Augustus) ’n derde plek in die ouderdomsgroep, 2-3 jaar, in die Mej. Fynbos-kompetisie by die Hopefield-fynbosskou besorg. Nog foto’s op bladsy 10.Foto: Alida Buckle


Pappa, red my!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article