Die fotograaf Neil Geldenhuys van Riebeek-Kasteel in die Swartland het die skattige foto van die gesin se geliefde blou en geel Suid-Amerikaanse papegaai (macaw), Lola, geneem terwyl sy bietjie uitspan op Langebaan se strand met die gesin se onlangse vakansie in die Weskus. “Sy is al vandat sy ’n baba is, by ons. Ek het haar sommer ’n paar keer saamgeneem see toe sodat sy darem ook kan sê sy was by die see,” skerts hy. Foto: Neil Geldenhuys Photography


Papegaai kry see te sien

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article