Die Weskus Mall het behoorlik die gees van Paasfees Saterdag 16 April gevier. Die kinders wat die dag bygewoon het, het gesigverf, die Paashaas en meer geniet. Julia en Maureen Tredoux het met hul unieke gesigverf gespog.


Paashaas verskyn in sentrum

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article