Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Ons maak eers seker van feite
Toenemende klem val deesdae op verantwoordelike joernalistiek. Verlede Woensdag het die Reuters-instituut aan die Oxford-universiteit sy jaarlikse opname vrygestel oor die vertroue wat mense in media-instellings stel.
-
-
Moet altyd eties optree
Die Vredenburg-polisie het hierdie week bevestig dat die lykskouing op klein Eljay Wallen Meyer voltooi is en dat daar volgens die forensiese verslag bevind is dat Eljay hom heelwaarskynlik na…
-
Kom kielie jou breinspiere met Sudoku
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
-
-
Doen jou huiswerk as jy bou en keer later lang trane só
Ek het nooit gedink sulke oneerlike mense sal hier aan die Weskus woon nie, maar tot my groot ontnugtering moes ek dit self ervaar.
-
Bamboes stroop Seahorse kaal
’n Moeder van twee skoolseuns vra my eendag ’n guns – ek moet asseblief saam met hulle op hul kreefbakkie by Paternoster gaan kreef trek. Hulle het ’n tweedehandse kreefbakkie…
-
-
-
Wees almal maar betrokke
Die Weskus is vandeesweek weer eens geruk deur die ontydige dood van ’n jong seun – dít net enkele dae ná die afsluiting van Kinderbeskermingsweek wat van 29 Mei tot…





